Preview

Skooluniforms. Gee jou opinie oor die voor - en nadele van gereguleerde skooldrag.

Satisfactory Essays
Open Document
Open Document
380 Words
Grammar
Grammar
Plagiarism
Plagiarism
Writing
Writing
Score
Score
Skooluniforms. Gee jou opinie oor die voor - en nadele van gereguleerde skooldrag.
Die onderwerp van skooluniforms is 'n belangrike onderwerp vir baie leerlinge en hulle ouers. 'n Skooluniform kan 'n leerling beinvloed nie net ten opsigte van sy skoolwerk nie maar ook ten opsigte van hoe ander mense hulle sien. Daarom is die onderwerp baie belangrik, nie net vir die leerling nie, maar ook vir die ouers.

Is skooluniforms nodig in 'n skool-omgewing? Deesdae dink baie mense dat skooluniforms onnodig is want dit het geen waarde as 'n onderwyshulpmiddel nie terwyl die oorgrote meerderheid van leerlinge nie van uniforms hou nie. Hoekom dring so baie skole dan aan op gereguleerde skooldrag? Miskien is die rede daarvoor dat leerlinge meer aandag moet gee aan hulle werk as aan hulle kleredrag.

Maar baie mense dink dat leerlinge nie regtig deur hulle klere beinvloed word nie. 'n Pligsgetroue leerling behoort nie deur klere beinvloed te word nie. Dit is moontlik dat skooluniforms 'n persoon se individualiteit vernietig. Daar is diegene wat glo dat leerlinge beter uiting kan gee aan wat hulle dink as hulle in skooluniforms is. Ander glo dat skooluniforms leerlinge se vryheid beperk. 'n Ander probleem met skooluniforms is bekostigbaarheid. Baie ouers kan nie skooluniforms bekostig nie. Sommige leerlinge is nie gemaklik in skooluniforms nie en sal baie meer gemaklik wees in klere van hul eie keuse.

Maar baie mense redeneer 'n veilige en ordelike omgewing is die eerste behoefte van 'n goeie skool. Die voordele van 'n skooluniform bevat: die vermindering van twis en stelery tussen leerlinge van ontwerpersklere en die inboeseming van dissipline by leerlinge. Skole kan ook die kinders beskerm teen groepdruk met betrekking tot kleredrag. Wanneer 'n skool nie 'n skooluniform het nie, sal baie leerlinge elke oggend wonder, "Wat behoort ek vandag aan te trek?" 'n Skooluniform is die oplossing vir sulke leerlinge se probleme.

Ek glo dat 'n skooluniform in elke skool voorgeskryf moet word. Maar daar moet maatreels wees om leerlinge te beskerm. Byvoorbeeld, 'n

You May Also Find These Documents Helpful

  • Good Essays

    The purpose of this study is to identify ‘you’ language and the proper conversion to ‘I’ language and identification of loaded and ambiguous language. Also how to convert ‘you’ language to ‘I’ language is the major focus of this case study. The following paragraphs are based on the questionnaire based on the case study.…

    • 470 Words
    • 2 Pages
    Good Essays
  • Good Essays

    Pbl Task 1

    • 1848 Words
    • 8 Pages

    Maak de gereedschapskist pas open nadat je de leerdoelen van de taak hebt geformuleerd. Vergeet niet dat het gebruik van het gereedschap niet het doel is van de taak maar slechts een middel om de doelen te bereiken. Mocht je niet tevreden zijn met het gereedschap, voel je vrij om ze te veranderen. De gereedschappen kunnen ook teruggevonden worden op Bello/Blackboard (samen met het leesmateriaal).…

    • 1848 Words
    • 8 Pages
    Good Essays
  • Good Essays

    Kreativ Riting

    • 776 Words
    • 4 Pages

    “Kreativ Riting” by Brian McCabe is a short story which shows the educational, cultural, and social class divisions in the class. It centres around the narrator Joe seeking attention from his teacher, PK, who does not care about Joe’s or anyone else’s education in his class. This essay will show how Brian McCabe reveals conflict in the class through characterisation and language.…

    • 776 Words
    • 4 Pages
    Good Essays
  • Better Essays

    Bulfin, Scott; Koutsogiannis, Dimitris. Language & Education: An International Journal. Jul2012, Vol. 26 Issue 4, p331-346.…

    • 1019 Words
    • 3 Pages
    Better Essays
  • Better Essays

    I. Poster board with “Odayt I ma oging ot het llam htwi ym fiernsd atfer shcloo.” written on it…

    • 1069 Words
    • 5 Pages
    Better Essays
  • Powerful Essays

    Klapper, J (1998) Language Learning at School and University , Language Learning journal 18, p23-27…

    • 6976 Words
    • 24 Pages
    Powerful Essays
  • Satisfactory Essays

    Business Plan

    • 587 Words
    • 3 Pages

    BRONS Rondte 2 Hierdie vrae benodig slegs ’n numeriese antwoord. Elke vraag is 5 punte werd. Die totaal vir die rondte is 25 punte. Ons stel voor dat jy hierdie druk en aan die vrae werk terwyl jy nie by die rekenaar is nie. Onthou jy moet al 5 vrae gelyktydig invoer. So maak seker jy het dit almal opgelos voor jy dit probeer invul op die webwerf. Al hierdie vrae het ’n heelgetal as antwoord. Wanneer die antwoord…

    • 587 Words
    • 3 Pages
    Satisfactory Essays
  • Best Essays

    Sainsbury's Essay

    • 2531 Words
    • 11 Pages

    C REF EN ISHL GU EAN F ENT OR GL AN AG D OUN IONSTU E DAT DI S…

    • 2531 Words
    • 11 Pages
    Best Essays
  • Good Essays

    Mr. Mikov

    • 737 Words
    • 3 Pages

    Pr esent t enses - EN LI SH U I VER TY O nl e G N SI n i…

    • 737 Words
    • 3 Pages
    Good Essays
  • Good Essays

    Katelijne Sommen Master in de Vergelijkende Moderne Letterkunde Universiteit Gent Faculteit Letteren en Wijsbegeerte Academiejaar 2011-2012 Promotor: prof. dr. Stef Craps…

    • 23416 Words
    • 94 Pages
    Good Essays
  • Powerful Essays

    Det væsentlige i teorien er periodisering udmøntet i matchingprincippet, der fortæller at alle udgifter afholdes for at skabe indtægter. Aktiver i balancen skal derfor opfattes som tidligere afholdte udgifter, som er placeret i balancen med henblik på senere matching. Der sker i princippet ikke indregning hverken i resultatopgørelsen eller i balancen af poster, der ikke hidrører fra en transaktion, hvorfor internt oparbejdet aktiver og urealiserede gevinster og tab ikke indregnes i regnskabet. På grund af forsigtighedsprincippet indeholder resultatopgørelsen og balancen ikke urealiserede værdiændringer på aktiver og forpligtelser. Der vil af denne grund ikke blive fortaget nedskrivninger på aktiver, der har en lavere værdi end den bogførte værdi. Heller ikke…

    • 991 Words
    • 4 Pages
    Powerful Essays
  • Powerful Essays

    De manier waarop het gedicht is geschreven is kenmerkend voor alle gedichten van Van Alphen. Aan elke les geeft hij een vrolijke, of minstens een optimistische draai. In het gedicht Het lijk leren de kinderen om niet bang te hoeven zijn voor de dood, want ondanks dat het leven op aarde weliswaar voorbij is, daarna volgt nog een heel leven in de hemel.…

    • 1825 Words
    • 8 Pages
    Powerful Essays
  • Satisfactory Essays

    Keluarga Disney

    • 290 Words
    • 2 Pages

    iklim hangat dan iklim di daerah asing terlalu dingin untuk menarik banyak pengunjung musim dingin ke taman.…

    • 290 Words
    • 2 Pages
    Satisfactory Essays
  • Powerful Essays

    English Week Report

    • 7098 Words
    • 29 Pages

    There are several objectives of these programme based on the activities planned throughout this English Week. Each activity is set according to the objectives stated in this programme. The activities that were discussed, selected and planned out during this English Week were action song competition, storytelling competition and spelling bee. In the first English Language programme, the first activity is action song competition which is basically only for level 1 pupils. The objectives of this activity are to promote the use of English in the form of singing and to also to boost up their confidence in front of the audience.…

    • 7098 Words
    • 29 Pages
    Powerful Essays
  • Good Essays

    Principles: Good Writing

    • 884 Words
    • 4 Pages

    His works include many thought provoking essays, comprehension and epitomisation for overseas students. Recent trends in educational practice, a guide to correct English, and teaching English as a second language are some very important to mention. Hill’s interest in linguistics extends to all human behavior and similarities and variations between different cultures.…

    • 884 Words
    • 4 Pages
    Good Essays